JOIN OUR MAILING LIST

ASA SA LANDLOOP KAMIOENSKAPPE SATERDAG 7 SEPTEMBER 2019 UITSIG HIGH SCHOOL 

Die atlete van Hoërskool Randburg Atletiek Klub het baie goed gevaar in hul CGA kleure tydens die jaarlikse top landloop byeenkoms in die land. Dit was 'n lekker koue dag maar almal het hul bes gedoen. Ons atlete het 4 span medaljes tuis gebring en heelwat atlete het besonder goed gevaar. Die volgende atlete was onder die top 10 in hul ouderdomme:

Ilse Marais 3e in Veterane Vroue 40+

Kimberley Swanepoel 4e D15

Shannon Botha 5e D16

Rynard Swanepoel 5e S17

Dankie aan veral AGN wat 'n puik baan uitgelê het asook ASA vir die aanbied van hierdie byeenkoms. Die groot hoeveelheid atlete wat deelneem maak dit regtig die hoogtepunt van die seisoen.

UIPM PENTATHLON WORLD CHAMIONSHIPS BUDAPEST 7 EN 8 SEPTEMBER 2019

Drie van ons atlete het aan hierdie kompetisie deelgeneem en baie goed gevaar met die individuele en aflos laser run. Hul uitslae is as volg:

Marco Prins 7e individueel en sy span wen silwer. Sy aflos span was 13e.

Josh Eccles 5e individueel en sy aflos was 3e.

Andreas Roos 11e individueel en sy aflos was 2e.

Baie geluk aan hierdie 3 wat almal medaljes huis toe gebring het.

Terug Terug na bo